SPAAR ONMIDDELLIK 25% MET FEDHEALTH SE ELECT OPSIES

Slegs Fedhealth gee jou die keuse om onmiddellik 25% minder elke maand te betaal deur ’n Elect opsie te kies. Dit beteken ’n vaste bybetaling vir beplande hospitaalprosedures, maar ook dat jy meer geld in jou sak hou indien jy nie chirurgie beplan nie. In ’n noodgeval, sal die bybetaling nie van toepassing wees nie en sal jy steeds by enige privaathospitaal behandel kan word.

Wil jy minder vir jou mediese fonds betaal sonder om voordele prys te gee?
Laat jou besonderhede en ons sal jou kontak!

Dankie vir jou besonderhede

Submitting your message
Submitted your message

Skema-reëls geld.