SPANDEER MINDER AAN JOU MEDIESE FONDS

Slegs Fedhealth help jou deur kindertariewe vir jou finansieël afhanklike kinders tot op die ouderdom van 27 te hef. Jy betaal ook slegs vir jou eerste drie kinders se mediese dekking. Dit beteken dat jy minder geld hoef te bestee aan jou mediese fonds, en meer het om te gebruik vir wat ookal jy nodig het.

’n Gesin op flexiFED 4 wat die kindertarief vir ’n finansieël afhanklike kind betaal, kan byvoorbeeld R2 018 per maand of R24 216 per jaar spaar!

Gereed om dekking vir jou kinders te kry en meer geld in jou sak oor te hê?
Laat jou besonderhede en ons sal jou kontak!

Dankie vir jou besonderhede

Submitting your message
Submitted your message

Skema-reëls geld.