BETAAL VIR DIE MEDIESE FONDS WAT JY NOU NODIG HET, NIE VIR TOEKOMSTIGE "SÊ-NOU-MAARS" NIE.

Slegs Fedhealth laat jou toe om jou plan enige tyd van die jaar op te gradeer as die lewe skielik verander, soos met swangerskap of die diagnose van ’n ernstige siekte. Dit beteken dat jy nie vir die duurste dekking hoef te betaal net ingeval iets dalk gebeur nie, maar slegs opgradeer soos nodig, wanneer nodig.

Sluit aan by die mediese fonds wat jou toelaat om op te gradeer wanneer die lewe verander.
Laat jou besonderhede en ons sal jou kontak!

Dankie vir jou besonderhede

Submitting your message
Submitted your message

Skema-reëls geld.